
- Besigheidsboeke word digitaal gedruk vir 'n vinnige omdraaityd.
- Boeke word op NCR-papier (geen deurslag papier nodig nie) in duplikaat, drievoud ens. gedruk
- Instruksies vir die uitleg kan met die hand geteken of digitaal verskaf word. (Stuur asseblief in pdf-formaat)
Algemene groottes is:
A6 (105 mm x 148 mm)
A5 (148 mm x 210 mm)
A4 (297 mm x 210 mm)
Kontak ons gerus vir 'n kwotasie en vlugtige diens.
e-pos: