layers

Jy kan enige ontwerp program gebuik

Ons dink in layers. Voorsien jou ontwerp as volg:

File1: Jy voosien ons met jou finale ontwerp

Klik op print en kies save as pdf

(Ons plaas dit op layer1)

File 2: Jy voorsien ons met bv: jou agterrond foto.

Jy delete al die ander elemente. 

Klik op print en kies save as pdf

(Ons plaas dit op layer2 en verwerk dit vir print)

File 3: jy voorsien ons met bv: jou logo 

Jy delete al die ander elemente

Klik op print en kies save as pdf

(Ons plaas dit op layer3 en verwerk dit vir print)

File 4: Jy voorsien ons met die teks 

Jy delete al die ander elemente

Klik op print en kies save as pdf

(Ons plaas dit op layer4 en verwerk dit vir print) ens.

MAW: Bogenoemde ontwerp word gemail as 4 aparte files

NB: As jy prente van die internet aflaai, gaan na images, kies tools en kies large. (anders is die prente te klein om te print)

As die vorm van jou plakker nie reghoekig, vierkantig of rond is nie, kan jy jou ontwerp uitsny op papier, op 'n donker agtergrond afneem, vir ons WhatApp met die mates en ons sal vir jou 'n template vir jou ontwerp voorsien

Maklik! 

Vir verdere inligting kontak ons op:

epos:This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.